Skool

Tuesday 4 November 2014

En so het dit haas tyd gewrod om volgende jaar se beplanning te doen.

Ek kyk terug oor 10 maande en ek wonder waar die tyd heen is . my man sĂȘ altyd :"Ons moet Voluit lewe" ... en ek besef dit . Die lewe is kort, kosbaar en in 'n Oogwink verby.

Ons is pas terug van 'n heerlike week met verlof.

Bietjie soet , Bietjie suur en baie stof tot nadenke.

My kinders word groot . Ek word oud .