Skool

Wednesday 27 April 2011

musiek opvoeding

Na 'n Lang gesoek en ge- Google, Het ek besluit om tog maar by unisa te bly vir die kinders se musiek opvoeding .....

Hoe lyk Ons Golf lesse

Net so 'n Klein" Sneak preview" van hoe hulle golflesse gestuktureer word.







Rugga kids Dag - laerskool lynnwood ( Maart 2011)

Ons heel eerste mini Rugby toernooi ....  Dit was ongelooflik lekker!!







Huissport - saam met Reformia Laerskool ( Januarie 2011)




Ons heel eerste Atletiek ....... Die kinders wou net aanhou hardloop   :-)