Skool

Monday 1 August 2011

1 Augustus , REGTIG ???

Reg,

Dit is amptelik! Ek is soooo Agter met hierdie Blog , dit lyk skoon of ek voor is!!!

Intussen het Armant verjaar, ons het baie kuns gedoen en begin met 'n leespropgram.

Eduart se eerste skoolgereedheids assesering is agter die rug en dit lyk eintlik heel belowend. Sy breintjie en emosies is baie meer gereed as sy lyfie ... en dit is eintlik snaaks , Want die mannetjie hou van rondhardloop en spring ....

IN Elkg geval, Ek sal vir die volgende paar dae Blog oor wat al was!