Skool

Tuesday 4 November 2014

En so het dit haas tyd gewrod om volgende jaar se beplanning te doen.

Ek kyk terug oor 10 maande en ek wonder waar die tyd heen is . my man sê altyd :"Ons moet Voluit lewe" ... en ek besef dit . Die lewe is kort, kosbaar en in 'n Oogwink verby.

Ons is pas terug van 'n heerlike week met verlof.

Bietjie soet , Bietjie suur en baie stof tot nadenke.

My kinders word groot . Ek word oud .






Tuesday 7 October 2014

Vir amper 2 jaar het hier niks op my Blog Gebeur nie . Hoekom nie ?

Cause LIFE HAPPENED!!

ONs is geseën met n pragtige dogtertjie om ons gesin Mee te voltooi, Ek het weer deeltyds begin Werk en ons kinders se opvoeding en aktiwiteite maak Dit onmoontlik om oral uit te kom!